Thursday, November 4, 2010

Haat die ongelowiges

Baie mense is verskriklik "geskok" dat ek durf sê dat die geweld en moord en dood in die Midde-Ooste God se wil is.

"Wat van die kinders?," vra julle.
"God is liefde,” sê julle. "Hy sal nooit so iets goedkeur nie."

Verkeerd!

Sê dit vir die duisende kinders wat Jesus verdrink het met die groot vloed! Sê dit vir die duisende kinders wat Liewe Jesus laat stukkend slaan het teen die klippe in oorloë wat Hy aanbeveel het.

Lees bietjie deur Numeri 31 om te sien hoe maak Jesus oorlog. Let veral op vers 17 en 18."Maak al die seuntjies dood en elke vrou wat al met 'n man gemeenskap gehad het."

Deur die hele geskiedenis van die Bybel het Jesus die ongelowiges laat les opsê en hulle wreed doodgemaak. Vandag is die ongelowiges Moslems, Jode en enige person wat nie ‘n Ware Afrikaner™ is nie. Niks het verander nie. Liewe Jesus doen dit steeds.

Ek stel voor julle hou op om sulke moffie Christene te wees. Jesus / God vat nie moeilikheid nie. Hy haat ongelowiges so baie dat hy hulle vir alle ewigheid in die hel gaan gooi, so jy gee hulle een kans, bekeer, leer Afrikaans of k@k.

No comments: