Monday, October 25, 2010

As jy nie vir Jesus aanbid nie, aanbid jy die duiwel

As Christen weet ons daar is net een God. Of drie om presies te wees. Die drie enigheid wat eintlik een is. Julle weet wat ek bedoel.

Dit maak nie saak of jy Allah, Jaweh, Budda of die maan aanbid nie, jy aanbid die Duiwel as jy nie vir Jesus Christus aanbid nie. Jy is met hom of vir die Duiwel.

Daarom vra ek broers en susters, hoekom moet ek omgee vir die hele Jode skiet Palestyne dood nonsens? Volgens my as Christen, is dit maar net minder duiwels aanbidders. Prys die Here!

As hulle nie die liefde van die Here Jesus wil aanvaar nie, laat hulle mekaar uitmoor.

5 comments:

Anonymous said...

Die jode het vir Christus gemoor!

VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste party) said...

So waar!

Anonymous said...

Siener, ek dink hierdie website is briljant. Ek kruip nou nog op die grond rond soos ek lag. Ek moet erken, jy het my eers gevang, maar laat ek eerder stilbly, dalk laat ek die aap uit die mou.

VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste party) said...

Dankie anoniem

Anonymous said...

Wat bedoel Anonymous? Terloops, snaakse naam.

Prys die Here!