Monday, August 16, 2010

Hoekom het God se gunsteling rugby span verloor?

Beste Lede

Ek is seker baie van julle is nou in 'n geloofskrisus gedomple nadat Liewe Jesus se gunsteling rugby span, Die Blou Bulle, hierdie naweek verloor het. Om te verloor is een ding, maar om teen die tandlose sodomietiese koloniane van die Kaap te verloor is 'n harde pil om te sluk.

Wees egter sterk in u geloof! Met God sal ons oorwin! Die Here Jesus gee hulle slegs valse hoop en dan gaan ons hulle opvoeter in die eindstryd of halfeindstryd wat die oorwinning net so soetter gaan maak! Nooit sal die Here Jesus daai sodomiet liefhebbers die Currie Cup laat wen nie!

Ek het dit voorsien.

Groete

Ds/ Dr. Siener Van Zyl

1 comment:

Anonymous said...

God is groot!

Prys die Here onse God!