Monday, March 22, 2010

BALLS (Beredding vir Afrikaner Losbandige Sodomiete)

Dikwels lees ek hierdie politiese korrekte stories op die blogs wat sê dat ons moet die sodomiete (gays) aanvaar. Hoekom? vra ek.

As Christen is die Bybel baie duidelik. Liewe Jesus verafsku sodomiete. Die Bybel sê so.

Levitikus 18:22 - "Jy mag nie 'n homoseksuele verhouding hê nie. Dit is 'n afstootlike sonde.
Levitikus 20:13 - "Twee mans wat homoseksueel verkeer, doen 'n afskuwelike sonde. Hulle moet doodgemaak word. Hulle verdien die dood." *

Jy glo in God se Woord of jy glo nie. As jy van hierdie mak "christene" is wat nie God se Woord will volg nie, dan moet u maar liewer nie na ons kerk toe kom nie. Ons is Ware Christen Afrikaners™. Ons glo in die hele Bybel en nie net in die dele wat polities korrek is nie.

Nou sodomiete beweer dat hulle so gebore is en dat hulle geen keuse het nie. Dit is leun en 'n belediging teenoor Liewe Jesus se Woord. Hoekom sal Liewe Jesus gays skape as Hy dit verafsku? So duidelike lieg sodomiete. Hulle is nie verkeerd geskape nie, hulle kies dit.

Ons het ook hier by VAKTAP (Verenging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en die Allerhoogste Party) al menigte keure bewys dat om gay te wees ’n keuse is.

Hier by VAKTAP het ons ’n wonderlike program om gays weer normaal te kry. Ons noem dit die BALLS projek. (Beredding vir Afrikaner Losbandige Sodomiete).

Glo my die program werk! Die program van gebed en elektriese skokterapie direk op die knaters het al menige sogenoemde gays van hulle gayness genees! As u ’n dus ’n familie lid het wat u graag wil genees van gayness, kontak ons gerus. Moet asseblief onder geen omstandighede hierdie terapie self probeer of op iemand anders nie. Dit is uiters gevaarlik en die polisie sal jou opsluit. Ons het opgeleide professionele mense wat die terapie toepas op slegs vrywillige sodomiete wat terug na God wil keur.

Met God kan ons alles oorkom!

Groete

Dr. / Ds. Piet Poeslekker
Voorsitter:
BALLS (Beredding vir Afrikaner Losbandige Sodomiete)
Lid van VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste Party)

2 comments:

Pielkop said...

Ek stoei gereeld kaal saam met my buurman. Beteken dit ek is 'n mof? As ek belowe om dit nie weer te doen nie kan ek 'n lid word van VAKTAP?

VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste party) said...

Beste Pielkop

Stoei is vir moffies. Die feit dat jy kaal is maak my bekommerd. As jy my dalk van die grepe kan wys sal ek meer sekerheid hê... Ek sal die olie bring.