Thursday, December 16, 2010

Onthou Bloedrivier!

Behalwe Kersdag en vir Paasfees, is vandag die mees belangrikste Heilige dag vir die Afrikaner Boer op die kalender. Vandag, 170 jaar terug, het 470 Voortrekkers omtrent 3 000 Zulus in hulle moer geskied. Hoe het dit gebeur? Hoe is dit moontlik?

Was dit die feit dat ons voorvaders gewere gehad het? Nee!
Was dit die feit dat ons voorvaders 470 skote kon vuur elke 5 sekondes? Nee!
Was dit die feit dat die Zulu slegs kort spiese gehad het wat nie vêr genoeg kon gooi nie? Nee.!Was dit die feit dat ons voorvaders twee kanonne gehad het? Nee!

So wat was dit?

God natuurlik! Daardie dag is die Bloedrivier verbond gemaak waar ons die Volk aan God belowe het. Ons is God se verbondvolk. Ons die Afrikaner! God het ons kant gekies daardie dag en die heidene op hulle plek gesit. Met die verbond het Liewe Jesus die land, Suid Afrika aan die Afrikaner gegee, net vir die verraaiers soos FW om dit terug te gee.

In die woorde van Sarel Cilliers, "We left the Kafirs lying on the ground as thick almost as pumpkins upon the field that has borne a plentiful crop."

Prys die Here God vandag! Sonder Hom en sy hulp teen die heidene sou ons nie vandag hier gewees het nie!

2 comments:

Anonymous said...

Die Here het natuurlik vir hulle die gewere en kanonne gegee!

Weet nie lekker hoekom hy dit nou vir die swartes gee nie. Die Here se werke is duister.

Prys die Here!

VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste party) said...

Dit is omdat die Volk van God af beweeg het. As ons weer terugkeer na Hom sal Hy die kanonne weer aan ons verskaf.