Thursday, April 21, 2011

Briewe: My geveg met Jan Petrus duur voort

Jan Petrus 164 se epos

Beste Siener van Kak (Kerk vir Afrikaner Kultuur)

Hoe kan jy my beskuldig van laster? Jy sê ek laster vir god. Ek is jammer maar ek kan nie ‘n opgemaakte figuur laster nie. Net soos ek nie die tooth fairy kan laster nie, so kan ek nie hierdie liewe jesus van jou laster nie. As jy kan bewys die persoon of (drie persone) bestaan , dan kan hulle my aantree vir laster. Anders gaan bars.


My antwoord:

JanPetrus164, laster maar voort, jy sal in die hel brand en dan gaan ek en Liewe Jesus, God en die Heilige Spook saam vir jou sit en lag terwyl satan sy vurk in jou anus opdruk. Hahaha! Ons gaan vir jou ook goed skreeu soos, “Jy wou mos laster! Kry vir Jou! Buk maar weer ens.” Let ook verder op dat Liewe Jesus, God en die Heilige Spook met hoof letters gespel word en nie met klein letters nie. Drol.

Dr. / Ds. Siener van Zyl

7 comments:

Anonymous said...

Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.

Anonymous said...

Siener, jy moenie vir God so mok nie... Jou hele website is 'n mokkery... As jy issues met God het, gaan doen dit op 'n private plek.

RedTomato said...

Ja nee! As jy n issue het met god, doen dit op n private plek! Ons christene doen dit privaat(soos in kerke, ons straat hoeke, billboards, skole, die staat en tv). Ai! Respek is darem n eenrigting straat! Wat gaan ons maak met jou? Ek kan hierdie satire nie meer vat nie! Cunt take it no more!

Unknown said...

Users report gains of 13-18lbs on a 30 day cycle of this compound and it i considered fairly mild when it comes to side effects of the H-Drol.

Anonymous said...

Siener bekeer jou van jou lastering en mokery! God gaan nie vir iemand lag wat in die hel brand nie en as jy sulke goed se kan ek nie help om te wonder of jou lewe reg is nie so pasop netnou is jy die een wat daar is. Ek het vanogend opgestaan in n wonderlike bui tot ek al die goed van jou gesien het. Kom uit die gees van valsheid uit en dien die Here in waarheid en liefde!

Anonymous said...

Ekskuus tog "anonymous" hierbo maar jy kan nie iemand sê hulle moet die here dien in die " waarheid" as die hele christen geloof en die bybel waarop die geskroom is n blatante leun is nie! Daardie boek is so vol teenstrydigede dit is nie eers snaaks nie( in die omtrek van 1800+ verse wat teenstrydig is met mekaar). Besoek gerus Evilbible.com vir ware naslaan werk oor jou geloof. Die bybel is ten gunste van moord, verkragting, slawerny en die onderdrukking van vrouens, n pratende slang en donkie en dies meers dan wil jy kom preek oor die waarheid?! Net 2 laaste punte: as god n probleem het met iemand, laat hy dit self sê, jy hoef nie hier jou gatkruipery te doen nie en as hy sy eie kinders in n hel gooi oor ons nie sy ego streel nie, is hy nie waardig vir aanbidding nie. Amen!

Anonymous said...

"Fuck that shit" is al wat ek sê!