Tuesday, April 19, 2011

Het die Paashaas vir jou sondes gesterwe?

Beste lede

Binnekort vuur ons Paasfees. Dit is die wonderlike dag wat ons jaarliks vuur toe die Jode vir Liewe Jesus dood gemartel het aan die kruis. Prys die Here! Op die dag van die Paas, kan ons vir Liewe Jesus dankie sĂȘ dat hy as 'n onskuldige mens vir ons almal se vieslike sondes gesterf het. Was dit nie vir Jesus se dood nie, sou sy Pappa ons outomaties in die hel gegooi het vir ewigheid!

Daarom moet ek vir julle vra, HET DIE PAASHAAS GESTERF VIR JOU SONDES? NEE! So hoekom beledig julle Liewe Jesus met die paashaas gemors. Die paashaas is van die duiwel af. Die duiwel gebruik dit om ons te verlei van die ware boodskap van Paasfees. Moenie dat dit in jou gemeenskap geduld word nie!

Vir Paasfees gaan ons na kerk, springhaas pasteie bedien asook spaghetti ala springhaas mince.

Moet asseblief nie die diens misloop nie. Ds. Van Zyl gaan gedurende die diens mooi verduidelik net hoe baie Liewe Jesus gely het vir jou sonde. Hy gaan dele van die Passion of The Christ vir julle wys waar die Jode die liewe lewe uit Jesus uit moer. Daarna wanneer almal skuldig genoeg voel, gaan ons almal weer bekeer en weer gebore raak soos elke Christen veronderstel is om te doen.

Groete
Dr. / Ds. Sakkie Boer

Bo: Jesus word gebliksem. Ons weet egter vandag dat Jesus nie lang hare soos 'n sodomiet gehad het nie.

3 comments:

Anonymous said...

Dink dominie dat Jesus short back and sides gedra het? Moet wees, want Jesus was nie 'n fokken takhaar nie!

VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste party) said...

Waar. Jesus het nie lang hare soos 'n sodomiet gehad nie.

Anonymous said...

This is first class religious satire but I also died laughing