Wednesday, March 17, 2010

Vals Profeet

Beste Lesers

Ek lees met skok dat die vals profeet (in my opinie) Angus Buchan vertel dat hy Jacob Zuma onderteun want die Bybel sê jy moet jou leiers ondersteun. Nou geliefde lede, in die Bybel was die leiers daar geplaas deur God homself en nie ingestem nie. Die vraag wat on hier moet vra is, sou Jesus vir Zuma gestem het?

Ek dink die antwoord is nee so as 'n Ware Christen Afrikaners™, hoekom moet ons?

Die Bybel het on gewaarsku in die einde sal daar vals profete wees. Ek glo Mr. Buchan is een van hulle.

3 comments:

Wollie said...

Ek dink, volgens die Bybel, moet ons gehoorsaam wees aan die regering van die dag en nie noodwendig ondersteun nie.

saadsaaier said...

wollie, dis mos net so goed jy se vir sipho jy kan my hand vashou maar moenie so vir my sussie kyk nie? genade waar is jou ruggraat ou maat??

Anonymous said...

Hierdie Angus knaap ry darem baie lekker op die onnoselheid van die boere. Hy is op die oomblik stil, sal seker weer 'n byeenkoms organiseer as hy die laaste een se geldies geblaas het.