Thursday, December 23, 2010

Vroue wat menstrueer is vuil en onrein

Beste lede

Soos u weet leer die Bybel (Levetikus 15: 19-33) vir ons dat vrouens wat menstrueer onrein en vuil is en nie in die huis toegelaat word nie. Verder is die Bybel baie duidelik dat enige iets waaraan die vrou raak insluitende jou en jou kinders onrein is in die oë van Liewe Jesus.

Ons wil dus aan u hierdie menstruele huisies bekendstel. Die huisies het ‘n bedjie en ‘n toilet en ‘n klein kombuisie. U kan u vrou en dogters vir die 7 dae wat hulle menstrueer hierin toesluit. Hulle is te koop by ons vir R20 000 een. Dit is ‘n goeie belegging in die oë van Liewe Jesus.

Plus die bonus is jy hoef nie na hulle geklaery te luister nie.

Ons bied ook aan tortelduiwe teen R10 per duif, want soos Levetikus 15:29-30 verduidelik moet u vrou op die agste dag twee tortelduiwe of twee ander duiwe na my toe bring sodat ek hulle aan Liewe Jesus kan offer.

Groete
Dr. / Ds. Siener van Zyl
VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner, Kultuur, Taal en Allerhoogste Party)

3 comments:

Anonymous said...

So van God se wetenskap boek gepraat. Ek hoop dominie lees hierdie komentaar, want ek wil graag dat dominie 'n bietjie praat oor hierdie duiwelusie waarvan ek deesdae hoor. Ek het nooit toe ek op skool was van sulke snert geweet nie. Ons almal weet mos dat die aarde 6 duisend jaar oud is en dat God alles gaan staan en maak het en toe hy klaar was gaan loop en slaap het. Nou loop vertel die goddeloses dat ons van bobbejane afkom. Watse kak is die!

VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste party) said...

Wetenskap is die Duiwel se Bybel en evolusie is sy gereedskap.

Anonymous said...

Jesus sou jou `n fokkin snot-klap gee. Dis sy bolletjie grond hierdie en hy sal jou opfok as jy nie saamstem nie.